Trending video in South Africa


Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan – Die Land (Amptelike Video)



Hierdie lied is opgeneem deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Jay en Ruhan du Plessis. Hy was vir die eerste keer by Afrikaans is Groot 2018 op een verhoog saam gesing. Dié snit en video is op Afrikaans is Groot Vol. 11 CD en DVD vrygestel.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here